Hoe om Jou Winterklerekas met Styl te Verfris

Die winter is op ons en dit beteken dit is tyd om ons klerekaste te heroorweeg. By J&S Creations glo ons dat elke vrou die reg het om stylvol te lyk, selfs in die kouer maande. Hier is ‘n paar wenke om jou winterklerekas te verfris met items wat gemaklik, warm, en boonop pragtig is. […]

Styl persoonlikhede

Dit is baie belangrik om te besef, dat hoe jy elke dag aantrek jou beeld aan die wêreld weerspieël.  As jou foto van hoe jy vandag lyk, op ‘n groot advertensiebord in jou dorp verskyn, Sal jy gelukkig, tevrede en trots voel op die dame wat jy op die advertensiebord sien? Gaan jy wil hê […]

Conquer Cosy Chic this Winter with the Lisa Front Slit Maxi Top

Looking for a way to elevate your winter wardrobe without sacrificing comfort? Look no further than the Lisa Front Slit Maxi Top from J&S Creations! Our long-sleeved maxi top is the perfect blend of style and practicality, making it ideal for the colder months. Stay cosy and chic this winter with the Lisa Front Slit […]

The Crown Bekendstelling

Inleiding tot Persoonlike Bemagtiging en Styl Dit is vir my ‘n groot eer en voorreg om saam met J&S Creations ‘n pad te kan stap om vrouens te bemagtig met kennis om hulself mooi en stylvol elke dag te kan aan trek.  Oor Lizanne en The Crown Ek, Lizanne le Roux eienaar van The Crown […]

Embracing Green for Winter 2024

Introduction to Green Trends Shades of green are triumphing this winter. Feel free to acquire your piece of green from J&S Creations in a top, dress, pants, or tracksuit. Be sure to determine YOUR colour season at The Crown to know exactly which green will suit you perfectly. Custom Fit and Style Recommendations J&S Creations […]

Groen vir die winter van 2024

Skakerings van groen seevier die winter behoorlik.  Skaf gerus jou stukkie groen aan van J&S Creations in ‘n toppie, rok, broek of sweetpak.  Maak seker om JOU kleur seisoen uit te vind by The Crown dat jy weet presies watter groen perfek by jou gaan pas. J&S Creations maak jou klere volgens jou mates sodat […]

Pas jou bra perfek?

Staan jy in die oggend voor die spieël  en wonder hoekom lyk jou voorkoms of toppie nie perfek nie?  Voel jy vaal en afgemat, al dra jy ‘n nuwe toppie? Die rede kan een van drie redes wees of moontlik almal.   Hoe nou gemaak? Maklik!! Om die regte grootte bra te dra is nie net […]

Long Sleeved Maxi Dresses, stay Warm and Stylish this Winter

Long-sleeved maxi dresses are a winter wardrobe essential. They offer a perfect blend of comfort, style, and versatility. Whether you’re looking for a cosy outfit for a casual brunch or a show-stopping dress for a formal event, a long-sleeved maxi dress can be your go-to choice. Here’s why you’ll love long-sleeved maxi dresses in winter: […]

‘n Tikkie rooi!

Geniet die komende winter seisoen DIE trend om ‘n  tikkie rooi, splash of red, by jou uitrusting te voeg.  Dit is so maklik soos om ‘n rooi handsak of ‘n rooi belt, ‘n rooi paar skoene, ‘n rooi baadjie of serp by te voeg wat net die pop van kleur by jou uitruting sit.  As […]

Lae Hangertjie Stylwenke

3 Lae van hangertjies stylwenke

3 Lae van hangertjies. Dra die komende winter jou hangertjies in lae. Wil jy soms meer as een hangertjie dra op ‘n oggend, maar hak vas by die gedagte dat jy sleg een kan dra?  Taboe daarmee! Dra gerus vir ‘n meer kreatiewe en stylvolle voorkoms meer as een hangertjie SAAM. Wenke om hangertjies in […]

×


Did you know! We take orders via WhatsApp, just click
here
to provide your order details.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop