fbpx

Monthly Archives - November 2016

Ek wil net sê julle is awesome mense, julle doen soveel moeite vir ons…

‎Isamien Luzmore‎ to J&S Creations Clothing November 5 at 10:50pm · EK WIL NET Sê JULLE IS AWESOME MENSE. JULLE DOEN SOVEEL MOEITE VIR ONS. BAIE DANKIE ALMAL. JULLE KLERE PAS PRAGTIG EN DIS AWESOME EN MOOI. WONDERLIKE ONTDEKKING WAT EK GEMAAK HET MET JULLE KLERE. WEEREENS BAIE DANKIE. KAN NIE WAG VIR MY VOLGENDE BESTELLING NIE. DIS HARDE WERK EN DIS BESIG SO GLO EK, MAAR JULLE DOEN REGTIG MOEITE. VRIENDELIKE MENSE OM MEE TE PRAAT EN TE WHATTSAPP. DANKIE JULLE…. XXX

Ek beveel J&S clothing baie sterk aan…

‎Alta Van Der Westhuizen‎ to J&S Creations Clothing November 8 at 2:50pm · Dankie Janie ek het my 2 toppies gekry dis baie baie mooi. Ek beveel J&S clothing baie sterk aan. Goeie gehalte lap. Hulle diens is baie goed, vriendelike en behulpsame personeel. Dit was lekker om met julle besigheid te doen. Beslis nie my laaste keer nie. — feeling happy.

WhatsApp chat
[]