New Printed Colours to Choose From
Ek sal julle klere vir enige Iemand aanbeveel. Die beste is Jul maak en verstaan elkeen se behoeftes. Ek is ñ groterige vrou en Jul klere pas met gemak en lyk altyd goed. Diens is puik en ek love Jul styles. Baie dankie dit spaar my die nagmerrie om in winkels te gaan klere soek Wat gemaklik en stylvol pas. Dankie �
Lizette Henning reviewed J&S Creations Clothing — 3 star September 11, 2015 · ek het my goeitjies gekry, Ek hou van die kwaliteit. Baie dankie ****
Ek sal enigiemand aanbeveel vir J&S clothing. Die diens is spoedig en die kwaliteit is baie goed. Bestel gereeld en kan net met lof praat.
Diana Ferreira to J&S Creations Clothing Yesterday at 6:59am · Wat ‘n plesier is dit nie om iets aanlyn te bestel en as dit kom, is dit nog mooier en lekkerder om te dra as wat jy ooit kon verwag. Dankie so baie. Diana Ferreira
Goeie more Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie. Ek het dit gister gekry. Vir jou en jou span: Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi! Baie dankie weereens. Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir julle bring. Nogmaals baie dankie Chamagne Cloete
You forgot to select your pick up point!
Remember, we have pick up locations throughout the country, just pick one!