Baie dankie ek het my 2 de bestelling ontvang. Dit is werklik awsome. Dit sit gemaklik, niks span nerens nie. Dit is goeie kwaliteit, en mooi afgewerk. Ek sal defnitief weer bestel. Dankie