Blog

‎Diana Ferreira‎ to J&S Creations Clothing Yesterday at 6:59am · Wat ‘n plesier is dit nie om iets aanlyn te bestel en as dit kom, is dit nog mooier en lekkerder om te dra as wat jy ooit kon verwag. Dankie so baie. Diana Ferreira

Goeie more Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie. Ek het dit gister gekry. Vir jou en jou span: Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi! Baie dankie weereens. Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir julle bring. Nogmaals baie dankie Chamagne Cloete

WhatsApp chat