Goeie more

 

Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie.  Ek het dit gister gekry.

 

Vir jou en jou span:  Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi!  Baie dankie weereens.

 

Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir julle bring.

 

Nogmaals baie dankie

 

Chamagne Cloete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

×


Did you know! We take orders via WhatsApp, just click
here
to provide your order details.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop